Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/01 bl. 8
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2001
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2003
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2004
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2007
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2001
km 12/01 bl. 8

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Wagtoring 15 Des.

“Hierdie tyd van die jaar dink die meeste mense aan Jesus Christus, of hulle nou in hom glo of nie. Party sê dat hy nie ’n werklike persoon was nie. Wat dink jy? [Lees Matteus 16:15, 16 nadat die persoon geantwoord het.] Ek is seker jy sal dit geniet om hierdie artikel oor ‘Die ware Jesus’ te lees om te sien hoe hy jou lewe vandag raak en hoe hy dit in die toekoms sal doen.”

Ontwaak! 22 Des.

“Sou jy nie saamstem dat ons ’n veilige, betroubare voedselvoorraad nodig het om ons voortbestaan te verseker nie? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat God vir sy volk in Bybeltye belowe het. [Lees Levitikus 26:4, 5.] Die Ontwaak! bespreek die bekommernisse wat vandag oor ons voedsel bestaan. Dit wys ook na ’n tyd wanneer God vir ons wêreldwye veiligheid sal gee.”

Wagtoring 1 Jan.

“Wonder jy waarom sommige mense blykbaar ’n gemaklike lewe lei terwyl ander sukkel om ’n bestaan te maak? Die Bybel sê iets hieroor. [Lees Job 34:19.] Hierdie tydskrif verduidelik hoe God klasseverskille uit die weg gaan ruim.”

Ontwaak! 8 Jan.

“Ons almal weet van hierdie tragedie wat die wêreld geskok het. Mense het sedertdien baie vertroosting en hulp nodig gehad. Hierdie artikel verduidelik onder meer wat Jehovah se Getuies doen om die oorlewendes, die noodwerkers en bedroefdes te help.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel