Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/04 bl. 8
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2004
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2002
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2003
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2007
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2004
km 12/04 bl. 8

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Wagtoring 15 Des.

“Hierdie tyd van die jaar vier mense Jesus se geboorte op baie verskillende maniere. Het jy geweet dat Bybelprofesieë Jesus se geboorte met blywende vrede verbind? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Jesaja 9:6, 7.] Hierdie tydskrif verduidelik hoe daardie vrede teweeggebring sal word.”

Ontwaak! 22 Des.

“Het jy opgemerk dat daar al hoe meer klem geplaas word op hoe mense lyk? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie tydskrif bespreek van die gevare wat dit inhou om met skoonheid behep te raak. Dit beklemtoon ook die waarde van die belangrikste soort skoonheid.” Lees 1 Petrus 3:3, 4.

Wagtoring 1 Jan.

“Die meeste godsdienste leer dat mense hulle naaste moet liefhê. [Lees Matteus 22:39.] Waarom dink jy is godsdiens dan betrokke by soveel van die oorloë en konflikte in die wêreld? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie nommer van Die Wagtoring ondersoek die vraag: Kan godsdiens die mensdom verenig?”

Ontwaak! 8 Jan.

“Hoe sou jy hierdie vraag beantwoord? [Lees die vraag op die voorblad. Wag dan vir ’n antwoord.] Die aarde se hulpbronne neem teen ’n kommerwekkende tempo af. Kyk egter na hierdie gerusstellende belofte. [Lees Psalm 104:5.] Hierdie nommer van die Ontwaak! verduidelik hoe ons planeet binnekort heeltemal herstel sal word.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel