Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/02 bl. 7
  • Nuwe korporasies wat gevorm is

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Nuwe korporasies wat gevorm is
  • Ons Koninkryksbediening—2002
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat is die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap?
    Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Vraebus
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • ’n Spesiale Aankondiging
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • Hoe die Bestuursliggaam van ’n wetlike korporasie verskil
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2002
km 1/02 bl. 7

Nuwe korporasies wat gevorm is

Die Wagtoring van 15 Januarie 2001 het vertel van die georganiseerde manier waarop Jehovah se Getuies vooruitgang bly maak met die Koninkrykswerk regoor die aarde. Dit het ook verduidelik hoe verskeie wetlike liggame gebruik word as instrumente om met die verspreiding van die goeie nuus te help. Sulke liggame of korporasies is nodig sodat ons plaaslike en landswette kan nakom, soos God se Woord vereis (Rom. 13:1). Weens die uiteenlopende aard en omvang van ons werk het die Bestuursliggaam dit goedgekeur dat bykomende korporasies gevorm word om in sekere behoeftes van Jehovah se Getuies in die Verenigde State en ander dele van die wêreld te voorsien. In Suid-Afrika en die meeste buurlande het ons reeds wetlike assosiasies of korporasies wat in werking is, soos:

Jehovah’s Witnesses of South Africa

Jehovah’s Witnesses Botswana

Lesotho Association of Jehovah’s Witnesses

Jehovah’s Witnesses of Namibia

Swaziland Association of Jehovah’s Witnesses

Hierdie assosiasies werk saam met die Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. In die toekoms sal die meeste van ons korrespondensie aan gemeentes en verkondigers op die briefhoof, “Jehovah’s Witnesses of South Africa”, wees. Wanneer julle die plaaslike takkantoor skakel, sal die ontvangsdame “Jehovah’s Witnesses” antwoord. Dit sal ons duidelik volgens ons regte naam identifiseer. Julle samewerking met hierdie wysigings wat deur die Bestuursliggaam aangebring is om hulle opdrag uit te voer om na al die Heer se besittings om te sien, sal baie waardeer word.—Matt. 24:45-47.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel