Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/08 bl. 8
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2008
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2003
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2004
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2007
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2008
km 12/08 bl. 8

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Wagtoring 1 Des.

“Het jy al opgelet dat mense verskillende standaarde van reinheid en higiëne het? [Wag vir ’n antwoord.] Hier is een rede waarom reinheid belangrik is. [Lees 1 Petrus 1:16.] Hierdie artikel gee praktiese wenke oor hoe om reinheid te handhaaf.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 9 begin.

Ontwaak! Des.

“Hierdie tyd van die jaar probeer baie mense Jesus eer. Wat dink jy is volgens hierdie vers die beste manier om hom te eer? [Lees Johannes 14:15. Wag vir ’n antwoord.] Die presiese datum van Jesus se geboorte is nie bekend nie, en jy sal dalk verbaas wees om uit te vind waarom daar op 25 Desember as die datum vir Kersfees besluit is.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 10 begin.

Wagtoring 1 Jan.

“Mense oor die hele wêreld het verskillende opvattings oor Maria, die moeder van Jesus. Wat is jou beskouing van haar? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel toon dat Maria ’n unieke rol in die geskiedenis gespeel het. [Lees Lukas 1:30-32.] Hierdie tydskrif bespreek wat ons uit haar voorbeeld kan leer.”

Ontwaak! Jan.

“Baie van die wêreld se mere en riviere droog op, en miljoene mense het nie toegang tot skoon drinkwater nie. Dink jy die mens kan ’n blywende oplossing vir hierdie probleem bied? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Jeremia 10:23.] Hierdie tydskrif bespreek hoe die probleem uiteindelik volgens die Bybel opgelos sal word.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel