Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Februarie bl. 8
  • Nooi almal in julle gebied na die Gedenkmaal!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Nooi almal in julle gebied na die Gedenkmaal!
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • HOE OM DIT TE DOEN
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Gedenkmaaluitnodigings gaan wêreldwyd versprei word!
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Jehovah seën ons moeite om die Gedenkmaal te herdenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Die kampanje om die Gedenkmaal te adverteer, begin op 17 Maart
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Februarie bl. 8

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Nooi almal in julle gebied na die Gedenkmaal!

Gedrukte weergawe
Uitnodiging na die Herdenking van Christus se dood vir 2016

Gedurende die kampanje wat op 27 Februarie begin, sal ons soveel mense as moontlik in ons gebied nooi om Christus se dood saam met ons te herdenk. Ons moet ook oplettend wees sodat ons enige belangstelling verder kan ontwikkel.

HOE OM DIT TE DOEN

DOEN JOU AANBIEDING

“Ons versprei hierdie uitnodiging na ’n baie belangrike geleentheid. Op 23 Maart sal miljoene regoor die wêreld bymekaarkom om Jesus Christus se dood te herdenk. ’n Gratis Bybeltoespraak sal gehou word oor hoe sy dood ons tot voordeel strek. Hierdie uitnodiging wys waar en wanneer dit in ons gebied gehou gaan word. Kom asseblief as u kan.”

As die persoon belangstelling toon . . .

  • BIED DIE WAGTORING AAN

    Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • WYS DIE GEDENKMAALVIDEO

    Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

Wanneer jy teruggaan . . .

  • WYS DIE VIDEO WAAROM MOET JY DIE BYBEL STUDEER?

    Bied dan ’n Bybelstudiehulp aan.

  • BIED DIE LEER BYBEL-BOEK AAN

    Bespreek die inligting oor die Gedenkmaal op bladsy 206-208. Bied dan die boek aan.

  • BIED DIE LUISTER EN LEWE- BROSJURE AAN

    Bespreek die betekenis van Christus se dood op bladsy 18-19. Bied dan die brosjure aan.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel