35 En al sy seuns en al sy dogters het bly opstaan om hom te troos,+ maar hy het deurentyd geweier om hom te laat troos en gesê:+ “Want ek sal treurende na my seun in Sjeool afdaal!” En sy vader het oor hom bly huil.
38 Hy het egter gesê: “My seun sal nie saam met julle aftrek nie, want sy broer is dood en hy het alleen oorgebly.+ As ’n noodlottige ongeluk hom sou oorkom op die pad wat julle sal gaan, dan sal julle beslis my grys hare met droefheid na Sjeool laat afdaal.”+
10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+
14 “Uit die hand van Sjeool sal ek hulle loskoop;+ uit die dood sal ek hulle verlos.+ Waar is jou angels, o Dood?+ Waar is jou vernietigende krag, o Sjeool?+ Medelye sal vir my oë verborge wees.+
23 En jy, Kaperʹnaum,+ sal jy miskien tot die hemel verhef word? Tot in Haʹdes+ sal jy afkom;+ want as die kragtige werke wat in jou plaasgevind het, in Sodom plaasgevind het, sou dit tot vandag toe bly staan het.
31 het hy die opstanding van die Christus vooraf gesien en daaroor gepraat, dat hy nie in Haʹdes verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.+