Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 19:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 en Elon en Timna+ en Ekron,+

  • 1 Samuel 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Hulle het derhalwe die ark van die ware God na Ekron+ gestuur. En net toe die ark van die ware God in Ekron kom, het die Ekroniete begin skreeu en gesê: “Hulle het die ark van die God van Israel na my toe oorgebring om my en my volk dood te maak!”+

  • 1 Samuel 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die stede wat die Filistyne van Israel geneem het, het na Israel toe bly terugkom, van Ekron af tot by Gat, en die gebied daarvan het Israel uit die hand van die Filistyne verlos.

      En daar was vrede tussen Israel en die Amoriete.+

  • 2 Konings 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Ahaʹsia deur die traliewerk in sy dakvertrek,+ wat in Samariʹa was, geval+ en siek geword. Daarop het hy boodskappers gestuur en vir hulle gesê: “Gaan raadpleeg+ Baäl-Sebub,+ die god van Ekron,+ of ek van hierdie siekte sal herstel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel