Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 19:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het hulle gaan sit, en hulle twee het saam begin eet en drink; waarna die vader van die jong vrou vir die man gesê het: “Kom nou, asseblief, en bly die nag oor,+ en laat jou hart vrolik wees.”+

  • Rigters 19:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Die man+ het toe opgestaan om weg te gaan, hy en sy byvrou+ en sy dienaar;+ maar sy skoonvader, die jong vrou se vader, het vir hom gesê: “Kyk! Die dag het gedaal sodat dit aand word. BLY asseblief die nag oor.+ Kyk, die dag is verby. Oornag hier, en laat jou hart vrolik wees.+ En môre moet julle vroeg opstaan vir julle reis, en jy moet na jou tent gaan.”

  • Psalm 104:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wyn wat die hart van die sterflike mens vrolik maak,+

      Om die gesig te laat blink van olie,+

      En brood wat die hart van die sterflike mens versterk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel