Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Môre omstreeks hierdie tyd sal ek ’n man uit die land van Benjamin+ na jou toe stuur, en jy moet hom as leier oor my volk Israel salf;+ en hy sal my volk uit die hand van die Filistyne red,+ want ek het die ellende van my volk gesien, omdat hulle geroep tot my gekom het.”+

  • 1 Samuel 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Samuel het toe die fles+ olie geneem en dit op sy kop uitgegiet en hom gesoen+ en gesê: “Is dit nie omdat Jehovah jou as ’n leier+ oor sy erfdeel+ gesalf het nie?

  • 1 Samuel 26:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Dawid het egter vir Abiʹsai gesê: “Moet hom nie ombring nie, want wie het sy hand teen die gesalfde van Jehovah+ uitgesteek en onskuldig gebly?”+

  • Psalm 105:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Deur te sê: “MOENIE aan my gesalfdes raak nie,+

      En moet my profete geen kwaad aandoen nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel