Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En jy moet die Urim+ en die Tummim in die borsstuk van regspraak sit, en hulle moet op Aäron se hart wees wanneer hy voor Jehovah ingaan; en Aäron moet voortdurend die regspraak+ van die kinders van Israel op sy hart dra voor Jehovah.

  • Numeri 27:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy moet voor die priester Eleaʹsar staan, en dié moet ten behoewe van hom voor Jehovah inligting inwin+ deur die beslissing van die Urim.+ Op sy bevel moet hulle uitgaan en op sy bevel moet hulle inkom, hy en al die kinders van Israel saam met hom en die hele vergadering.”

  • Deuteronomium 33:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En van Levi het hy gesê:+

      “U Tummim en u Urim+ behoort aan die man wat lojaal teenoor u is,+

      Wat by Massa deur u op die proef gestel is.+

      U het by die waters van Meʹriba met hom begin twis,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel