Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hulle het Jehovah derhalwe verder geraadpleeg:+ “Het die man al hierheen gekom?” Hierop het Jehovah gesê: “Hier is hy, versteek+ tussen die bagasie.”

  • 1 Samuel 17:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Onmiddellik het Dawid die bagasie+ van hom afgehaal en dit aan die sorg van die bewaker van die bagasie+ oorgelaat en na die gevegslinie gehardloop. Toe hy daar kom, het hy na die welstand van sy broers begin vra.+

  • 1 Samuel 30:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En wie sal na julle luister wat hierdie woord betref? Want soos die deel van die een wat in die geveg afgetrek het, so sal die deel wees van die een wat by die bagasie gebly het.+ Almal sal saam ’n deel hê.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel