1 Samuel 25:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Na verloop van tyd het Samuel+ gesterf; en die hele Israel het bymekaargekom en oor hom geweeklaag+ en hom by sy huis in Rama+ begrawe. Toe het Dawid opgestaan en na die wildernis Paran+ afgegaan.
25 Na verloop van tyd het Samuel+ gesterf; en die hele Israel het bymekaargekom en oor hom geweeklaag+ en hom by sy huis in Rama+ begrawe. Toe het Dawid opgestaan en na die wildernis Paran+ afgegaan.