Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Maar die profeet wat hom aanmatig om ’n woord in my naam te spreek wat ek hom nie beveel het om te spreek nie,+ of wat in die naam van ander gode spreek,+ dié profeet moet sterf.+

  • Jeremia 23:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Só het Jehovah van die leërs gesê: “Moenie luister na die woorde van die profete wat vir julle profeteer nie.+ Hulle laat julle nietig word.+ Hulle spreek die visioen van hulle eie hart+—nie uit die mond van Jehovah nie.+

  • Jeremia 23:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle sê keer op keer vir dié wat my minag: ‘Jehovah het gespreek: “Vrede sal julle hê.”’+ En vir elkeen wat in die wederstrewigheid van sy hart wandel,+ het hulle gesê: ‘Geen rampspoed sal oor julle kom nie.’+

  • Esegiël 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Hulle het onwaarheid en leuenagtige waarsêery in ’n visioen gesien,+ hulle wat sê: ‘Die woord van Jehovah is’, terwyl Jehovah hulle nie gestuur het nie, en hulle het gewag dat ’n woord bewaarheid word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel