Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah het vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur nie, en ook het ek hulle nie beveel of met hulle gepraat nie.+ ’n Valse visioen en waarsêery en iets van geen waarde+ en die bedrog van hulle hart spreek hulle profeties tot julle.+

  • Jeremia 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die profeet Jeremia het vir die profeet Hananʹja+ gesê: “Luister asseblief, o Hananʹja! Jehovah het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie volk op ’n leuen laat vertrou.+

  • Esegiël 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Wee die dwase+ profete, wat agter hulle eie gees aan wandel,+ terwyl hulle niks gesien het nie!+

  • Esegiël 22:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En sy profete het vir hulle met witkalk gepleister,+ deur ’n onwerklikheid in ’n visioen te sien+ en vir hulle ’n leuen deur waarsêery te voorspel+ deur te sê: “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê”, terwyl Jehovah nie gespreek het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel