Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 40:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe het hy die Ark in die tabernakel ingebring en die voorhangsel+ wat as skerm dien, op sy plek opgehang en toegang tot die ark van die getuienis afgesluit,+ net soos Jehovah Moses beveel het.

  • 1 Konings 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Toe het die priesters die ark+ van die verbond van Jehovah na sy plek gebring,+ in die binneste vertrek van die huis, die Allerheiligste, onder die vlerke van die gerubs in.+

  • 2 Kronieke 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het die priesters die ark van die verbond van Jehovah na sy plek gebring, in die binneste+ vertrek van die huis, in die Allerheiligste,+ onder die vlerke van die gerubs in.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel