Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 26:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En laat my heer die koning asseblief nou na die woorde van sy kneg luister: As dit Jehovah is wat u teen my aangehits het, laat hom ’n graanoffer ruik.+ Maar as dit die mensekinders is,+ is hulle vervloek voor Jehovah,+ omdat hulle my vandag verdryf het sodat ek my nie verbonde voel aan die erfdeel van Jehovah+ nie, want hulle sê: ‘Gaan, dien ander gode!’+

  • 2 Samuel 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En weer+ het die toorn van Jehovah teen Israel ontvlam, toe iemand Dawid teen hulle aangehits het deur te sê: “Gaan tel+ Israel en Juda.”

  • 1 Konings 11:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah het ’n teenstander+ teen Salomo begin verwek,+ naamlik Hadad, die Edomiet, van die nageslag van die koning. Hy was in Edom.+

  • 1 Kronieke 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Gevolglik het die God van Israel die gees+ van Pul,+ die koning van Assiʹrië,+ ja, die gees van Tilʹgat-Pilneʹser,+ die koning van Assiʹrië, opgewek, sodat hy die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasʹse in ballingskap weggevoer+ en hulle na Halag+ en Habor en Hara en die Gosanrivier gebring het om daar te bly tot vandag toe.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel