Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die hoof van die lyfwag het die vuurbakke en die bakke wat van egte goud was+ en dié wat van egte silwer was,+ geneem.

  • 2 Kronieke 36:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En al die voorwerpe,+ groot+ en klein, van die huis van die ware God en die skatte+ van die huis van Jehovah en die skatte van die koning+ en van sy vorste, alles het hy na Babilon gebring.

  • Esra 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ook het koning Kores die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring,+ wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem weggevoer+ en toe in die huis van sy god gesit het.+

  • Jeremia 27:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En met die priesters en met hierdie hele volk het ek gepraat en gesê: “Só het Jehovah gesê: ‘Moenie luister na die woorde van julle profete nie, wat vir julle profeteer en sê: “Kyk! Die voorwerpe van die huis van Jehovah word nou binnekort uit Babilon teruggebring!”+ Want hulle profeteer leuens vir julle.+

  • Jeremia 52:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En die hoof van die lyfwag het die komme+ en die vuurbakke en die bakke+ en die kanne en die lampstaanders+ en die bekers en die bakke wat van egte goud was,+ en dié wat van egte silwer was,+ geneem.+

  • Daniël 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Na verloop van tyd het Jehovah Joʹjakim, die koning van Juda,+ en ’n gedeelte van die voorwerpe+ van die huis van die ware God in sy hand gegee, sodat hy hulle na die land Siʹnear+ gebring het, na die huis van sy god; en die voorwerpe het hy na die skathuis van sy god gebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel