Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Toe het Samuel vir die hele volk gesê: “Het julle die een gesien wat Jehovah uitgekies het,+ dat daar onder die hele volk niemand soos hy is nie?” En die hele volk het begin juig en gesê: “Mag die koning lewe!”+

  • 2 Konings 11:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het hy die seun+ van die koning uitgebring en die kroon+ en die Getuienis+ op hom gesit; en so het hulle hom koning gemaak+ en hom gesalf.+ En hulle het hulle hande begin klap+ en gesê: “Mag die koning lewe!”+

  • 2 Kronieke 23:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe het hulle die koning se seun uitgebring+ en die kroon+ en die Getuienis+ op hom gesit en hom koning gemaak, en so het Joʹjada en sy seuns hom gesalf+ en gesê: “Mag die koning lewe!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel