21 Hierop het Dawid vir Migal gesê: “Dit was voor Jehovah, wat my bo jou vader en sy hele huis verkies het om my as leier oor Jehovah se volk Israel aan te stel,+ en ek sal die geleentheid voor Jehovah vier.+
7 “En só moet jy dan nou vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Ek het jou uit die weiveld agter die kleinvee weggeneem+ om ’n leier+ oor my volk Israel te word.