Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En die hoogtes+ het hy nie verwyder nie.+ Nietemin was Asa se hart al sy dae volkome met Jehovah.+

  • 1 Konings 22:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En hy het in al die weë van sy vader Asa bly wandel. Hy het nie daarvan afgewyk nie, deur te doen wat reg was in die oë van Jehovah.+ Net die hoogtes het nie verdwyn nie. Die volk het nog op die hoogtes offerandes gebring en offerrook laat opgaan.+

  • 2 Kronieke 17:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En sy hart het moedig geword in die weë+ van Jehovah, en hy het selfs die hoogtes+ en die heilige pale+ uit Juda verwyder.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel