Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Só het Kores, die koning van Persië,+ gesê: ‘Al die koninkryke van die aarde het Jehovah, die God van die hemel, aan my gegee,+ en hy het my opgedra om vir hom ’n huis te bou in Jerusalem, wat in Juda is.+ Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk,+ mag Jehovah sy God met hom wees.+ En laat hom optrek.’”+

  • Esra 1:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 1 En in die eerste jaar van Kores,+ die koning van Persië, het Jehovah—sodat Jehovah se woord uit die mond van Jeremia+ vervul sou word—die gees van Kores, die koning van Persië, opgewek,+ sodat hy ’n oproep+ deur sy hele ryk laat gaan het, selfs ook skriftelik,+ wat lui:

  • Esra 6:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “In die eerste jaar van koning Kores+ het koning Kores ’n bevel uitgevaardig met betrekking tot die huis van God in Jerusalem: Laat die huis herbou word as die plek waar hulle offerandes moet bring,+ en sy fondamente moet gelê word; sy hoogte moet sestig el wees, sy breedte sestig el,+

  • Jesaja 44:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder, en alles wat my behaag, sal hy ten volle uitvoer’;+ selfs wat ek van Jerusalem sê: ‘Dit sal herbou word’, en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel