Eksodus 28:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En jy moet die Urim+ en die Tummim in die borsstuk van regspraak sit, en hulle moet op Aäron se hart wees wanneer hy voor Jehovah ingaan; en Aäron moet voortdurend die regspraak+ van die kinders van Israel op sy hart dra voor Jehovah. 1 Samuel 28:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Hoewel Saul Jehovah geraadpleeg het,+ het Jehovah hom nooit geantwoord nie,+ nie deur drome+ of deur die Urim+ of deur die profete nie.+
30 En jy moet die Urim+ en die Tummim in die borsstuk van regspraak sit, en hulle moet op Aäron se hart wees wanneer hy voor Jehovah ingaan; en Aäron moet voortdurend die regspraak+ van die kinders van Israel op sy hart dra voor Jehovah.
6 Hoewel Saul Jehovah geraadpleeg het,+ het Jehovah hom nooit geantwoord nie,+ nie deur drome+ of deur die Urim+ of deur die profete nie.+