Eksodus 17:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Skryf dit as ’n gedagtenis in die boek+ en maak dit voor die ore van Josua bekend: ‘Ek sal die herinnering aan Aʹmalek heeltemal uitwis onder die hemel.’”+ Eksodus 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en gesê: “Omdat ’n hand teen die troon+ van Jah+ is, sal Jehovah van geslag tot geslag teen Aʹmalek oorlog voer.”+ Numeri 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Water bly uit sy twee leeremmers drup,En sy saad is by baie waters.+Ook sal sy koning+ hoër as Agag wees,+En sy koninkryk sal verhef word.+ Psalm 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 U sal hulle vrug van die aarde af vernietig,+En hulle nageslag onder die mensekinders uit.+ Psalm 109:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Laat sy nageslag vir uitroeiing wees.+Laat hulle naam in die volgende geslag uitgewis word.+
14 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Skryf dit as ’n gedagtenis in die boek+ en maak dit voor die ore van Josua bekend: ‘Ek sal die herinnering aan Aʹmalek heeltemal uitwis onder die hemel.’”+
16 en gesê: “Omdat ’n hand teen die troon+ van Jah+ is, sal Jehovah van geslag tot geslag teen Aʹmalek oorlog voer.”+
7 Water bly uit sy twee leeremmers drup,En sy saad is by baie waters.+Ook sal sy koning+ hoër as Agag wees,+En sy koninkryk sal verhef word.+