Job 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Jehovah het vir Satan gesê: “Het jy jou hart op my kneg Job gerig, dat daar niemand soos hy op die aarde is nie,+ ’n onberispelike+ en regskape+ man, wat God vrees+ en afwyk van die kwaad?”+ Psalm 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+ Psalm 139:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 139 O Jehovah, u het my deurvors, en u ken my.+
8 En Jehovah het vir Satan gesê: “Het jy jou hart op my kneg Job gerig, dat daar niemand soos hy op die aarde is nie,+ ’n onberispelike+ en regskape+ man, wat God vrees+ en afwyk van die kwaad?”+
6 Want Jehovah neem kennis van die weg van die regverdiges,+Maar die weg van die goddeloses sal vergaan.+