7 En ek sal julle beslis vir my as ’n volk neem,+ en ek sal inderdaad vir julle God wees;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is wat julle onder die laste van Egipte uitlei.+
9 Toe het Moses en die priesters, die Leviete, met die hele Israel gepraat en gesê: “Wees stil en luister, o Israel. Vandag het jy die volk van Jehovah jou God geword.+