Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 6:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En toe al ons vyande+ dit hoor en al die nasies rondom ons dit sien, het hulle dadelik grootliks in hulle eie oë gedaal, en hulle het te wete gekom dat dit deur ons God+ is dat hierdie werk gedoen is.

  • Ester 6:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Haman het vir sy vrou Seres+ en vir al sy vriende alles vertel wat hom oorgekom het. Daarop het sy wyse manne+ en sy vrou Seres vir hom gesê: “As Morʹdegai voor wie jy begin val het, uit die saad van die Jode is, sal jy nie die oorhand oor hom kry nie, maar sal jy vir seker voor hom val.”+

  • Ester 9:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die Jode het al hulle vyande omgebring met ’n slagting deur die swaard+ en met doodslag en vernietiging, en hulle het aan hulle haters gedoen net wat hulle wou.+

  • Jesaja 37:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Want die feit dat jy jou vir my vererg+ asook jou gebrul het in my ore opgekom.+

      En ek sal beslis my haak in jou neus sit en my toom tussen jou lippe,+

      En ek sal jou inderdaad teruglei op die pad waarmee jy gekom het.”+

  • Sagaria 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in dié dag+ sal ek Jerusalem ’n swaar klip+ vir al die volke maak. Almal wat dit optel, sal vir seker ernstige skrape opdoen; en al die nasies van die aarde sal beslis daarteen versamel word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel