Genesis 49:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ek sal inderdaad wag op redding van u, o Jehovah.+ Psalm 27:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hoop op Jehovah;+ wees moedig en laat jou hart sterk wees.+Ja, hoop op Jehovah.+ Psalm 33:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ja, ons siel het op Jehovah gewag.+Ons helper en ons skild is hy.+ Psalm 40:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Ek het vurig gehoop op Jehovah,+En daarom het hy sy oor tot my geneig en my hulpgeroep gehoor.+ Jesaja 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En ek sal in afwagting bly van Jehovah,+ wat sy aangesig vir die huis van Jakob verberg,+ en ek sal op hom hoop.+ Jesaja 26:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ja, ons het op u gehoop, o Jehovah, vir die weg van u oordele.+ Na u naam en na u gedagtenis+ het die begeerte van die siel uitgegaan.+ Lukas 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En kyk! daar was ’n man in Jerusalem met die naam Siʹmeon, en hierdie man was regverdig en godvresend en het gewag op Israel se vertroosting,+ en heilige gees was op hom.
17 En ek sal in afwagting bly van Jehovah,+ wat sy aangesig vir die huis van Jakob verberg,+ en ek sal op hom hoop.+
8 Ja, ons het op u gehoop, o Jehovah, vir die weg van u oordele.+ Na u naam en na u gedagtenis+ het die begeerte van die siel uitgegaan.+
25 En kyk! daar was ’n man in Jerusalem met die naam Siʹmeon, en hierdie man was regverdig en godvresend en het gewag op Israel se vertroosting,+ en heilige gees was op hom.