Deuteronomium 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En julle moet dit onderhou en dit nakom, want dit is wysheid+ en begrip+ van julle kant voor die oë van die volke wat van al hierdie voorskrifte sal hoor, en hulle sal beslis sê: ‘Hierdie groot nasie is ongetwyfeld ’n wyse volk met begrip.’+ Job 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Van die gebod van sy lippe wyk ek nie af nie.+Ek het die woorde van sy mond+ as ’n skat bewaar, meer as wat vir my voorgeskryf is. Psalm 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+ Psalm 107:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+ Psalm 119:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Laat my verstaan, sodat ek u wet kan bewaar+En sodat ek dit met my hele hart kan onderhou.+ Psalm 119:100 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 100 Ek tree verstandiger op as ouer manne,+Omdat ek u bevele bewaar het.+ 2 Timoteus 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+
6 En julle moet dit onderhou en dit nakom, want dit is wysheid+ en begrip+ van julle kant voor die oë van die volke wat van al hierdie voorskrifte sal hoor, en hulle sal beslis sê: ‘Hierdie groot nasie is ongetwyfeld ’n wyse volk met begrip.’+
12 Van die gebod van sy lippe wyk ek nie af nie.+Ek het die woorde van sy mond+ as ’n skat bewaar, meer as wat vir my voorgeskryf is.
7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+
43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+
15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+