-
2 Konings 23:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 En die koning het die hoëpriester Hilkiʹa+ en die priesters van die tweede rang en die deurwagters+ beveel om al die voorwerpe wat vir Baäl+ en vir die heilige paal+ en vir die hele leër van die hemel gemaak is, uit die tempel van Jehovah te bring.+ Toe het hy dit buite Jerusalem op die terrasse van die Kidron+ verbrand, en hy het die stof daarvan na Bet-El+ gebring.
-
-
2 Kronieke 34:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 Verder het hulle die altare+ van die Baäls+ voor hom afgebreek; en die reukwerkstaanders+ wat daar bo-op was, het hy omgekap; en die heilige pale+ en die gesnede beelde+ en die gegote beelde het hy in stukke gebreek en verpoeier+ en dit daarna gestrooi op die oppervlak van die grafte van dié wat voorheen offerandes aan hulle gebring het.+
-