Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Laat hy die regsaak van u volk met regverdigheid bepleit,+

      En van u geteisterdes met regterlike beslissing.+

  • Jesaja 11:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en hy sal vreugde vind in die vrees van Jehovah.+

      En hy sal nie oordeel net volgens wat sy oë sien nie, en ook nie teregwys net volgens wat sy ore hoor nie.+

  • Matteus 12:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 ’n Beskadigde riet sal hy nie verbrysel nie, en ’n smeulende vlaspit sal hy nie uitdoof nie,+ totdat hy geregtigheid+ met welslae uitstuur.

  • Johannes 5:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Ek kan hoegenaamd niks op eie inisiatief doen nie; net soos ek hoor, oordeel ek; en die oordeel wat ek vel, is regverdig,+ omdat ek nie my eie wil soek nie, maar die wil+ van hom wat my gestuur het.

  • Openbaring 19:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek het die hemel geopend gesien, en kyk! ’n wit perd.+ En die een wat daarop sit, word Getrou+ en Waaragtig+ genoem, en hy oordeel en voer oorlog in regverdigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel