Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Jehovah, die God van hulle voorvaders, het deur middel van sy boodskappers+ keer op keer waarskuwings aan hulle gestuur, omdat hy medelye met sy volk+ en met sy woonplek+ gehad het.

  • Spreuke 1:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Omdat ek geroep het, maar julle bly weier,+ ek my hand uitgesteek het, maar daar niemand is wat aandag skenk nie,+

  • Jesaja 50:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Waarom was daar niemand toe ek gekom het nie?+ Waarom het niemand geantwoord toe ek geroep het nie?+ Het my hand in werklikheid so kort geword dat dit nie kan verlos nie,+ of is daar in my geen krag om te bevry nie? Kyk! Met my bestrawwing+ laat ek die see opdroog;+ ek maak riviere ’n wildernis.+ Hulle visse stink omdat daar geen water is nie, en hulle sterf van dors.+

  • Jesaja 66:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Ek sal op my beurt maniere kies om hulle sleg te behandel;+ en die dinge wat vir hulle skrikwekkend is, sal ek oor hulle bring;+ want ek het geroep, maar niemand het geantwoord nie, ek het gepraat, maar niemand het geluister nie;+ en hulle het bly doen wat sleg was in my oë en gekies wat my glad nie behaag het nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel