Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 8:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Kyk! Ek en die kinders wat Jehovah my gegee het,+ is tekens+ en wonderwerke in Israel vanweë Jehovah van die leërs, wat op die berg Sion woon.+

  • Jesaja 24:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En die volmaan het verleë geword, en die gloeiende son het beskaamd geword,+ want Jehovah van die leërs het koning geword+ op die berg Sion+ en in Jerusalem en voor sy bejaarde manne met heerlikheid.+

  • Joël 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En julle sal moet weet dat ek Jehovah julle God is,+ wat woon op Sion, my heilige berg.+ En Jerusalem moet ’n heilige plek word;+ en wat vreemdelinge betref, hulle sal nie meer daardeur trek nie.+

  • Miga 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Staan op en dors, o dogter van Sion;+ want jou horing sal ek in yster verander, en jou hoewe sal ek in koper verander, en jy sal beslis baie volke vermorsel;+ en deur ’n ban sal jy hulle onregverdige wins aan Jehovah wy+ en hulle rykdom aan die ware Heer van die hele aarde.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel