24 Daarna het die koning van Assiʹrië mense uit Babilon+ en Kuta en Awwa+ en Hamat+ en Sefarwaʹim+ gebring en hulle in die plek van die kinders van Israel in die stede van Samariʹa+ laat woon; en hulle het begin om Samariʹa in besit te neem en in die stede daarvan te gaan woon.
12 “En wanneer Jehovah al sy werk op die berg Sion en in Jerusalem beëindig, sal ek rekenskap eis vir die vrug van die vermetelheid van die hart van die koning van Assiʹrië en vir die eiewaan van sy verwaande oë.+
18 “Jou herders het vaak geword,+ o koning van Assiʹrië; jou vooraanstaandes bly in hulle woonplekke.+ Jou volk is op die berge verstrooi, en niemand bring hulle bymekaar nie.+
13 “En hy sal sy hand na die noorde uitsteek, en hy sal Assiʹrië vernietig.+ En hy sal Niʹneve ’n verlate woesteny maak,+ ’n waterlose streek soos die wildernis.