Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 34:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Want in die hemel sal my swaard+ beslis drup. Kyk! Op Edom sal dit afkom,+ en op die volk wat in geregtigheid deur my aan vernietiging+ oorgegee is.

  • Jeremia 49:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En Edom sal ’n voorwerp van verbasing word.+ Elkeen wat daar verbygaan, sal in verbasing staar en fluit weens al sy plae.+

  • Esegiël 35:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Net soos jy bly was oor die erfdeel van die huis van Israel omdat dit verwoes is, so sal ek met jou maak.+ ’n Verlate woesteny sal jy word, o bergstreek Seïr, ja, die hele Edom, in sy geheel;+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel