-
Daniël 5:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 Toe het hulle die goue houers ingebring wat hulle weggeneem het uit die tempel van die huis van God wat in Jerusalem was, en die koning en sy edelmanne, sy byvrouens en sy ondergeskikte vrouens het daaruit gedrink.
-