Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hierop het hy gesê: “Omdat ek met jou sal wees,+ en dít is vir jou die teken dat ek jou gestuur het:+ Nadat jy die volk uit Egipte uitgelei het, sal julle die ware God op hierdie berg dien.”+

  • Deuteronomium 31:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 WEES moedig en sterk.+ Moenie bang wees of sidder voor hulle nie,+ want Jehovah jou God trek saam met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.”+

  • Josua 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Niemand sal al die dae van jou lewe voor jou standhou nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.+

  • Jeremia 15:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “En ek het jou ’n versterkte kopermuur vir hierdie volk gemaak;+ en hulle sal beslis teen jou veg, maar hulle sal nie die oorhand oor jou kry nie.+ Want ek is met jou om jou te red en jou te verlos”,+ is die woord van Jehovah.

  • Handelinge 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 want ek is met jou,+ en geen mens sal jou aanval om jou kwaad aan te doen nie; want ek het baie mense in hierdie stad.”

  • Handelinge 26:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 terwyl ek jou verlos van hierdie volk en van die nasies, na wie ek jou stuur,+

  • 2 Korintiërs 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Uit iets so groot soos die dood het hy ons gered en sal hy ons red;+ en ons hoop is op hom, dat hy ons ook verder sal red.+

  • Hebreërs 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarom kan ons goeie moed hou+ en sê: “Jehovah is my helper; ek sal nie bang wees nie. Wat kan die mens aan my doen?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel