Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die seuns van Sem was Elam+ en Assur+ en Arpagʹsad+ en Lud en Aram.

  • Jesaja 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 ’n Harde visioen+ is my meegedeel: Die verraaier handel verraderlik, en die plunderaar plunder.+ Trek op, o Elam! Beleër, o Medië!+ Alle gesug as gevolg van hom het ek laat ophou.+

  • Jeremia 25:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 en al die konings van Simri en al die konings van Elam+ en al die konings van die Mede;+

  • Esegiël 32:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 “‘Daar is Elam+ en sy hele menigte rondom sy graf, hulle is almal omgebring, dié wat deur die swaard geval het, wat onbesnede na die land daar onder afgedaal het, dié wat hulle verskrikking in die land van die lewendes verwek het; en hulle sal hulle vernedering dra saam met dié wat in die kuil afdaal.+

  • Daniël 8:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ek het in die visioen begin sien; en terwyl ek gekyk het, was ek in die kasteel Susan,+ wat in die regsgebied Elam+ is; en ek het in die visioen gesien, en ek was by die waterloop Ulai.+

  • Handelinge 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Parters en Mede+ en Elamiete,+ en die inwoners van Mesopotaʹmië, en Judeʹa+ en Kappadoʹsië,+ Pontus+ en die landstreek Asië,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel