Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Want die herders het hulle redeloos gedra,+ en hulle het selfs Jehovah nie gesoek nie.+ Daarom het hulle nie met insig opgetree nie, en al hulle kuddes in die weivelde is verstrooi.”+

  • Jeremia 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarom, só het Jehovah, die God van Israel, gesê teen die herders wat my volk lei: “Julle het my skape verstrooi; en julle het hulle aanhoudend uiteengedryf, en julle het nie julle aandag op hulle gerig nie.”+

      “Kyk, ek rig my aandag op julle weens die slegtheid van julle handelinge”,+ is die woord van Jehovah.

  • Esegiël 34:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, profeteer teen die herders van Israel. Profeteer, en jy moet vir hulle, vir die herders, sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Wee die herders van Israel,+ wat hulleself voed!+ Behoort die herders nie die kudde te laat wei nie?+

  • Sagaria 11:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 hulle kopers maak hulle dood,+ hoewel hulle nie skuldig geag word nie.+ En hulle verkopers+ sê: “Mag Jehovah geloof word, terwyl ek rykdom sal verwerf.”+ En hulle herders betoon geen medelye met hulle nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel