Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 O my ingewande, my ingewande! Ek ervaar hewige pyn aan die wande van my hart.+ My hart is onstuimig in my.+ Ek kan nie stilbly nie, want my siel het die geluid van die horing gehoor, die alarmsein van oorlog.+

  • Jeremia 8:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Ek is verpletter+ oor die verbreking+ van die dogter van my volk. Ek het bedroef geword. Volslae verbasing het my aangegryp.+

  • Klaagliedere 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 My oë het aan hulle einde gekom in trane.+ My ingewande is in beroering.+

      My lewer is op die grond uitgestort,+ weens die ineenstorting van die dogter van my volk,+

      Weens die versmagting van kind en suigeling op die openbare pleine van die stad.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel