Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En in al die verskillende regsgebiede,+ waar die koning se woord en sy wet ook al gekom het, was daar groot rou+ onder die Jode en ’n gevas+ en ’n gehuil en ’n geweeklaag. Ja, sak+ en as+ is vir baie as ’n slaapbank uitgesprei.

  • Jesaja 22:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, sal in dié dag gehuil en getreur+ en kaalhoofdigheid en omgording met saklinne+ vereis.

  • Daniël 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel