Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar hy is vir ons oortreding+ deurboor;+ hy is vir ons ongeregtighede verbrysel.+ Die tugtiging wat vir ons vrede bedoel was, was op hom,+ en weens sy wonde+ was daar vir ons genesing.+

  • Hosea 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hy sal ons ná twee dae lewend maak.+ Op die derde dag sal hy ons laat opstaan, en ons sal voor hom lewe.+

  • Jona 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Jehovah het ’n groot vis beskik om Jona in te sluk,+ sodat Jona drie dae en drie nagte in die ingewande van die vis was.+

  • Markus 9:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want hy het sy dissipels geleer en vir hulle gesê: “Die Seun van die mens gaan in die hande van die mense oorgelewer word, en hulle sal hom doodmaak,+ maar al word hy doodgemaak, sal hy drie dae later opstaan.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel