Handelinge 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+ Handelinge 5:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Die God van ons voorvaders het Jesus opgewek,+ wat julle omgebring het deur hom aan ’n paal te hang.+
13 Die God van Abraham en van Isak en van Jakob,+ die God van ons voorvaders, het sy Kneg,+ Jesus, verheerlik,+ wat júlle oorgelewer+ en voor Pilatus se aangesig verloën het nadat hy besluit het om hom vry te laat.+
30 Die God van ons voorvaders het Jesus opgewek,+ wat julle omgebring het deur hom aan ’n paal te hang.+