16 Toe het die koning bevel gegee, en hulle het Daniël gebring en hom in die leeukuil gegooi.+ Die koning het geantwoord en vir Daniël gesê: “Jou God wat jy met standvastigheid dien, hy sal jou red.”+
11 Maar die volgende nag het die Here by hom gestaan+ en gesê: “Hou goeie moed!+ Want soos jy in Jerusalem ’n deeglike getuienis+ oor die dinge aangaande my gegee het, so moet jy ook in Rome getuig.”+