Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra.

  • Handelinge 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Terwyl hulle Jehovah in die openbaar gedien het+ en gevas het, het die heilige gees gesê: “Sonder vir my van almal Barʹnabas en Saulus+ af vir die werk waarvoor ek hulle geroep het.”

  • Romeine 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 deur wie ons onverdiende goedhartigheid+ en ’n apostelskap+ ontvang het sodat daar onder al die nasies+ geloofsgehoorsaamheid met betrekking tot sy naam sou wees,

  • Romeine 11:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ek praat dan nou met julle wat mense van die nasies is. Aangesien ek in werklikheid ’n apostel+ vir die nasies is,+ verheerlik+ ek my bediening,+

  • Galasiërs 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar, inteendeel, toe hulle sien dat die goeie nuus vir die onbesnedenes+ aan my toevertrou is,+ net soos dié vir die besnedenes aan Petrus+—

  • 1 Timoteus 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Met die oog op hierdie getuienis+ is ek as ’n prediker en ’n apostel aangestel+—ek vertel die waarheid,+ ek lieg nie—’n onderrigter van nasies+ met betrekking tot geloof+ en waarheid.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel