Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/91 bl. 2
  • Vergaderinge om ons te help dissipels maak

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vergaderinge om ons te help dissipels maak
  • Ons Koninkryksbediening—1991
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 3 JUNIE
  • WEEK WAT BEGIN MET 10 JUNIE
  • WEEK WAT BEGIN MET 17 JUNIE
  • WEEK WAT BEGIN MET 24 JUNIE
Ons Koninkryksbediening—1991
km 6/91 bl. 2

Vergaderinge om ons te help dissipels maak

WEEK WAT BEGIN MET 3 JUNIE

Lied 202

10 min: Plaaslike aankondigings en gepaste Aankondigings uit Ons Koninkryksbediening.

20 min: “Beoefen godvrugtige toegewydheid soos Jesus.” Vraag-en-antwoorddekking, en laat paragrawe 1-5, 7, 8 gelees word. Demonstreer aanbod van die boek Die mensdom se soeke na God soos paragraaf 6 aan die hand doen.

15 min: “Stel God eerste in jou gesinslewe!” Toespraak gebaseer op Die Wagtoring, 15 Mei 1991, bladsye 4-7.

Lied 100 en slotgebed.

WEEK WAT BEGIN MET 10 JUNIE

Lied 116

5 min: Plaaslike aankondigings. Rekeningverslag. Lees Genootskap se dankbetuiging vir geldelike steun van Koninkrykswerk. Bedank gemeente ook vir bydraes wat ontvang is.

20 min: “Toon persoonlike belangstelling in ander.” Vrae en antwoorde. Bespreek met gemeente wat gedoen kan word om inligting plaaslik toe te pas.

10 min: Ondervindinge waar die boek Die mensdom se soeke na God gebruik is tydens die predikingswerk in plaaslike gebied sowel as tydens herbesoeke en tuisbybelstudies.

10 min: Vraebus. Bespreking word deur skoolopsiener behartig.

Lied 177 en slotgebed.

WEEK WAT BEGIN MET 17 JUNIE

Lied 133

10 min: Plaaslike aankondigings. Beklemtoon een of twee gedagtes in jongste tydskrifte. Spoor verkondigers aan om hierdie naweek ’n volle aandeel aan die velddiens te hê.

20 min: “Bied die goeie nuus aan—Met tydskrifte in gebied wat dikwels gedek word.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 3 bespreek word, moet goed voorbereide jongmens jongste tydskrif gebruik om te demonstreer hoe jong verkondiger ’n gesprek met ’n huisbewoner kan voer en lektuur kan aanbied. Kan sê: “Goeie môre. My naam is ______. Ek het gekom om u baie nuttige inligting te bring oor [meld onderwerp of titel]. Ek het hierdie gedagte geniet. [Toon spesifieke gedagte of verduidelik illustrasie.] Dit het my gehelp [vertel hoe jy daarby baat gevind het], en ek dink u sal dit ook geniet. Ek sal dit graag by u wil laat teen ’n bydrae van R1,40 vir albei tydskrifte.”

15 min: Plaaslike behoeftes of Belangrikheid van informele getuieniswerk. Voer onderhoud met twee of drie verkondigers wat danksy informele getuieniswerk in die waarheid is. Spoor gemeente aan om wakker te wees vir geleenthede om informeel te getuig.

Lied 216 en slotgebed.

WEEK WAT BEGIN MET 24 JUNIE

Lied 139

10 min: Plaaslike aankondigings. Teokratiese nuus. Spoor gemeente aan om velddiensreëlings tydens naweek te ondersteun. Beklemtoon kortliks een of twee gesprekspunte in jongste tydskrifte.

20 min: “Vervul ons Koninkryksbediening in die veld.” Vraag-en-antwoordbespreking van artikel. Lig toe hoe gedagtes in paragrawe 2-6 prakties gebruik kan word. Wanneer paragraaf 5 bespreek word, demonstreer hoe verkondiger wat dit moeilik vind om ’n Bybelstudie te begin die diensopsiener om hulp nader. Diensopsiener gebruik Index om verkondiger te help.

15 min: “Begin studies in Die mensdom se soeke na God.” Vrae en antwoorde. Wanneer paragraaf 6 bespreek word, moet bekwame verkondiger in gehoor voorbereid wees om spesifieke wenke en kommentare in hoofstuk 11 of hoofstuk 13 te gee oor hoe om ’n studie te begin.

Lied 14 en slotgebed.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel