Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/03 bl. 3-4
  • Rooster vir Teokratiese Bedieningskool vir 2004

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir Teokratiese Bedieningskool vir 2004
  • Ons Koninkryksbediening—2003
  • Onderhofies
  • Instruksies
  • ROOSTER
Ons Koninkryksbediening—2003
km 10/03 bl. 3-4

Rooster vir Teokratiese Bedieningskool vir 2004

Instruksies

Gedurende 2004 sal die Teokratiese Bedieningskool soos volg gehou word.

BRONNEMATERIAAL: Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif [biJ2-AF], Die Wagtoring [w-AF], Vind baat by opleiding in die Teokratiese Bedieningskool [be-AF], “Die hele Skrifis deur God geïnspireer en is nuttig“ [si-AF], en Re-denering uit die Skrif (1989-uitgawe) [rs-AF].

Die skool moet OP TYD begin met ʼn lied, gebed en ʼn verwelkoming en sal dan soos volg verloop:

SPRAAKHOEDANIGHEID: 5 minute. Die skoolopsie-ner, die bykomende raadgewer of ʼn ander bekwame ouer man sal ʼn spraakhoedanigheid uit die Bedieningskool-handboek bespreek. (In gemeentes met te min ouer manne kan ʼn bekwame bedieningskneg gebruik word.) Tensy an-ders aangedui, moet die vensters op die toegewese bladsye by die bespreking ingesluit word. Die oefeninge moenie be-spreek word nie. Dit is hoofsaaklik vir persoonlike gebruik en private raad.

TOESPRAAK NR. 1: 10 minute. Dit moet deur ʼn ouer man of ʼn bedieningskneg behartig word, en dit sal geba-seer wees op Die Wagtoring, Vind baat by opleiding in die Teokratiese Bedieningskool of “Die hele Skrifis deur God ge-inspireer en is nuttig“. Dit moet aangebied word as ʼn in-struksietoespraak van tien minute sonder ʼn mondelinge hersiening. Die doel moenie net wees om die materiaal te dek nie, maar om die aandag op die praktiese waarde van die betrokke inligting te vestig en dié gedagtes te beklem-toon wat vir die gemeente van die grootste nut sal wees. Die gegewe tema moet gebruik word. Daar word verwag dat die broers wat hierdie toespraak hou, streng by die tydreëling bly. Private raad kan gegee word indien dit nodig is.

GLANSPUNTE UIT DIE BYBELLEESGEDEELTE: 10 minute. ʼn Bekwame ouer man of bedieningskneg moet die eerste ses minute gebruik om die materiaal op plaaslike behoeftes toe te pas. Hy kan op enige deel van die toegewe-se Bybelleësgedeelte vir die week kommentaar lewer. Dit moenie net ʼn opsomming van die toegewese leesgedeelte wees nie. Die hoofdoel is om die gehoor te help besef waar-om en hoe die inligting vir ons nuttig is. Die spreker moet daarop let om nie meer as die toegewese ses minute vir die eerste gedeelte te gebruik nie. Hy moet seker maak dat vier minute vir gehoordeelname opsygesit word. Die gehoor moet genooi word om kort kommentare (30 sekondes of minder) te lewer oor watter punte hulle in die Bybelleesge-deelte interessant en nuttig gevind het. Die skoolopsiener sal die studente daarna vra om na hulle onderskeie klasse te gaan.

TOESPRAAK NR. 2: 4 minute. Dit is ʼn voorlesing wat deur ʼn broer behartig moet word. Die leesgedeelte sal ge-woonlik uit die Bybel wees. Een keer per maand sal dit uit Die Wagtoring geneem word. Die student moet die toegewe-se materiaal lees sonder enige inleidende of slotopmer-kings. Die hoeveelheid materiaal sal van week tot week ef-fens verskil, maar dit behoort vier minute of minder te neem. Voordat die skoolopsiener toewysings maak, moet hy na die materiaal kyk en sorg dat dit by die ouderdom en vermoë van die studente pas. Die skoolopsiener sal veral daarin belangstel om studente te help om met begrip, vlot-heid, regte beklemtoning, modulasie, gepaste pousering en natuurlikheid te lees.

TOESPRAAK NR. 3: 5 minute. Dit sal aan ʼn suster toe-gewys word. Studente wat hierdie toewysing ontvang, sal ʼn agtergrond gegee word of moet een van dié op die lys op bladsy 82 van die BedieningʼsftooZ-handboek kies. Die stu-dent moet die gegewe tema gebruik en dit toepas op ʼn as-pek van velddiens wat realisties en prakties is in die plaas-like gemeente se gebied. Wanneer geen bronnemateriaal aangegee word nie, moet die student self materiaal vir hier-die deel vind deur navorsing te doen in die publikasies wat deur die “getroue en verstandige slaaf “-klas voorsien word. Nuwe studente moet toesprake gegee word waarvoor die bronnemateriaal aangegee is. Die skoolopsiener sal veral belangstel in die manier waarop die student die materiaal ontwikkel en die huisbewoner help om oor die tekste te re-deneer en die sleutelpunte van die aanbieding te verstaan. Studente aan wie hierdie deel toegewys word, moet kan lees. Die skoolopsiener sal een assistent toewys.

TOESPRAAK NR. 4: 5 minute. Die student moet die ge-gewe tema ontwikkel. Wanneer geen bronnemateriaal aan-gegee word nie, moet die student self materiaal vir hierdie deel vind deur navorsing te doen in die publikasies wat deur die “getroue en verstandige slaafʼ-klas voorsien word. As ʼn broer hierdie deel behartig, kan hy dit as ʼn toespraak met die Koninkryksaalgehoor in gedagte aanbied. Wanneer ʼn suster hierdie deel behartig, moet dit altyd aangebied word soos dit onder Toespraak nr. 3 uiteengesit is. Die skoolopsiener kan Toespraak nr. 4 aan ʼn broer toewys wanneer hy dit ook al raadsaam vind. Let asseblief daarop dat temas wat met ʼn sterretjie gemerk is, slegs aan broers toegewys moet word wat dit as ʼn toespraak moet hou.

TYDREËLING: Geen toespraak moet die tydgrens oor-skry nie, ook nie die raadgewer se kommentare nie. Toe-sprake nr. 2 tot 4 moet taktvol onderbreek word wanneer die tyd verstreke is. As broers wat die eerste toespraak oor ʼn spraakhoedanigheid, Toespraak nr. 1 of die glanspunte uit die Bybelleesgedeelte aanbied, die tydgrens oorskry, moet hulle private raad gegee word. Almal moet hulle tyd goed dophou. Die hele program, sonder lied en gebed, duur 45 minute.

RAAD: 1 minuut. Ná elke studentetoespraak sal die skoolopsiener hoogstens een minuut gebruik om positiewe kommentaar oor ʼn aspek van die toespraak te lewer. Sy doel is nie net om “wel gedaan“ te sê nie, maar eerder om die aandag te vestig op spesirieke redes waarom daardie as-pek van die aanbieding doeltreffend was. Na gelang van die behoefte van elke student kan bykomende opbouende raad ná die vergadering of by ʼn ander geleentheid aan die stu-dent persoonlik gegee word.

BYKOMENDE RAADGEWER: Die liggaam van ouer manne kan ʼn bekwame ouer man kies, as daar buiten die skoolopsiener een beskikbaar is, om ʼn bykomende raadge-wer te wees. As daar baie ouer manne in die gemeente is, kan ʼn ander bekwame ouer man elke jaar na hierdie toe-wysing omsien. Die bykomende raadgewer se verantwoor-delikheid sal wees om indien nodig private raad te gee aan broers wat Toespraak nr. 1 en die Bybelglanspunte behar-tig. Hy hoef nie raad te gee ná elkeen van hierdie toesprake wat deur mede- ouer manne of bedieningsknegte gehou word nie. Hierdie reëling sal vir 2004 geld en sal moontlik daarna aangepas word.

RAADGEWINGSVORM: In handboek.

MONDELINGE HERSIENING: 30 minute. Elke twee maande sal die skoolopsiener ʼn mondelinge hersiening hou. Dit sal voorafgegaan word deur die bespreking van ʼn spraakhoedanigheid en glanspunte uit die Bybelleesge-deelte soos hierbo uiteengesit word. Die mondelinge her-siening sal gebaseer wees op materiaal wat gedurende die vorige twee maande, insluitende die huidige week, in die skool bespreek is.

ROOSTER

5 Jan. Bybelleesgedeelte: Genesis 1-5 Lied 154

Spraakhoedanigheid: Praktiese waarde duidelik gemaak (be-AF bl. 157 ¶1-bl. 158 511)

Nr. 1: Hoe om ʼn skets op te stel (be-AF bl. 39-42)

Nr. 2: Genesis 2:7-25

Nr. 3: Praat die “Nuwe Testament“ van ʼn toekomstige aardse pa-radys, oí is dit slegs die “Ou Testament“ wat daarvan praat? (rs-AF bl. 331 ¶7-bl. 332 ¶2)

Nr. 4: *Wat ons uit Bybelse voorbeelde kan leer oor sondes van versuim

12 Jan. Bybelleesgedeelte: Genesis 6-10 Lied 215

Spraakhoedanigheid: Praktiese toepassing van die materiaal (be-AF bl. 158 ¶2-4)

Nr. 1: Reinheid—Wat beteken dit werklik? (w02-AF 2/1 bl. 4-7)

Nr. 2: Genesis 8:1-17

Nr. 3: Waarom leuens verkeerd is

Nr. 4: Waarom die “Paradys“ van Lukas 23:43 nie deel van Ha-des of van die hemel kan wees nie (rs-AF bl. 333 ¶4-bl.-334 ¶1)

19 Jan. Bybelleesgedeelte: Genesis 11-16 Lied 218

Spraakhoedanigheid: Help ander om die punt te snap(be-AF bl. 159 ¶1-4)

Nr. 1: Goddelike beginsels kan jou tot voordeel strek (w02-AF 2/15 bl. 4-7)

Nr. 2: Genesis 13:1-18

Nr. 3: Wat dui daarop dat die Paradys van Lukas 23:43 ʼn aardse is? (rs-AF bl. 334 ¶2-bl. 335 ¶2)

Nr. 4: Waarom Jehovah se Getuies hulle hoop met ander deel

26Jan. Bybelleesgedeelte: Genesis 17-20 Lied 106

Spraakhoedanigheid: Woordkeuse (be-AF bl. 160 ¶1-3)

Nr. 1: Empatie—die sleutel tot goedhartigheid en medelye (w02-AF 4/15 bl. 24-7)

Nr. 2: w02-AF 1/1 bl. 10-11 ¶9-11

Nr. 3: Wat Jesus se woorde in Lukas 13:24 beteken

Nr. 4: Hoe kan enigeen van ons ware kennis en wysheid verkry? (rs-AF bl. 133 ¶1-bl. 134 ¶1)

2 Feb. Bybelleesgedeelte: Genesis 21-24 Lied 64

Spraakhoedanigheid: Maklik verstaanbare taal (be-AF bl. 161 ¶1-4)

Nr. 1: Hoe om studentetoesprake vir die skool voor te berei (be-AF bl. 43¶1-bl. 44 ¶3)

Nr. 2: Genesis 21:1-21

Nr. 3: Wat is die oorsprong van menslike filosofieë? (rs-AF bl. 134 ¶2-bl. 135 ¶1)

Nr. 4: *Waarom ʼn verlowing ernstig beskou moet word

9 Feb. Bybelleesgedeelte: Genesis 25-28 Lied 9

Spraakhoedanigheid: Kleurvolle en korrekte taalgebruik (be-AF bl. 161 ¶5-bl. 162 ¶4)

Nr. 1: Hoe om ʼn onderwerp en agtergrond te gebruik (be-AF bl. 44 ¶4-bl. 46 ¶3)

Nr. 2: Genesis 28:1-15

Nr. 3: Hoe ons gemoedsrus kan vind in hierdie wêreld vol pro-bleme

Nr. 4: Waarom is dit ʼn blyk van helder denke as ʼn mens die leer van Jesus Christus in plaas van menslike filosofie be-studeer? (rs-AF bl. 135 ¶2-bl. 136 ¶2)

16 Feb. Bybelleesgedeelte: Genesis 29-31 Lied l60

Spraakhoedanigheid: Woorde wat krag, gevoel en kleur gee (be-AF bl. 163 ¶1-bl. 164 ¶2)

Nr. 1: Onkreukbaarheid lei die regskapenes (w02-AF 5/15 bl. 24-7)

Nr. 2: w02-AF 2/1 bl. 15-16 ¶16-10

Nr. 3: Wie se gebede is God bereid om te hoor? (rs-AF bl. 136 ¶3-bl. 137 ¶6)

Nr. 4: Waarom deugsaamheid ʼn belangrike eienskap vir Christe-ne is

23 Feb. Bybelleesgedeelte: Genesis 32-35 Lied 1

Spraakhoedanigheid: Taalgebruik wat grammatikaal korrek is (be-AF bl. 164 p-bl. 165 ¶1)

Mondelinge hersiening

1 Mrt. Bybelleesgedeelte: Genesis 36-39 Lied 49

Spraakhoedanigheid: Gebruik van ʼn skets (be-AF bl. 166 ¶1-bl. 167 ¶2)

Nr. 1: Hoe om toesprake vir die gemeente voor te berei (be-AF bl. 47 ¶1-bl. 49 ¶1)

Nr. 2: Genesis 37:12-28

Nr. 3: Waarom moet ons geloof met volharding verband hou?

Nr. 4: *Wat kan ʼn persoon se gebede vir God onaanneemlik maak? (rs-AF bl. 138 ¶1-8)

8 Mrt. Bybelleesgedeelte: Genesis 40-42 Lied 205

Spraakhoedanigheid: Organiseer jou gedagtes (be-AF bl. 167 ¶3-bl. 168 ¶2)

Nr. 1: Hoe om Diensvergaderingdele en ander toesprake voor te berei (be-AF bl. 49 T|2-bl. 51 ¶l)

Nr. 2: Genesis 42:1-20

Nr. 3: Hoe om ʼn hegte verhouding met Jehovah op te bou

Nr. 4: *Wat is gepaste onderwerpe vir gebed? (rs-AF bl. 138 ¶9-bl. 139 ¶7)

15 Mrt. Bybelleesgedeelte: Genesis 43-46 Lied 67

Spraakhoedanigheid: Hou die skets van jou toespraak eenvou-

dig (be-AF bl. 168 ¶3-bl. 169 ¶5)

Nr. 1: Ywerige inspanning—Wanneer seën Jehovah dit? w02-AF 8/1 bl. 29-31)

Nr. 2: Genesis 43:1-18

Nr. 3: #As iemand së: ʼBid eers saam met my, dan kan ons geselsʼ (rs-AF bl. 139 ¶8-bl. 140 ¶1)

Nr. 4: Hoe kan ons vriende maak deur middel van onregverdige rykdom?

22 Mrt. BybeUeesgedeelte: Genesis 47-50 Lied l87

Spraakhoedanigheid: Logiese ontwikkeling van materiaal (be-AFbl. 170 ¶1-bl. 171 ¶2)

Nr. 1: Waarom het Jehovah Abel se offerande aanvaar en nie Kain sʼn nie? (u)02-AF 8/1 bl. 28)

Nr. 2: Genesis 47:1-17

Nr. 3: Wat is sommige van die vernaamste Bybelprofesieë wat nog vervul moet word? (rs-AF bl. 336 ¶1-bl. 337 ¶l)

Nr. 4: Waarom die vrees van Jehovah die begin van wysheid is

29 Mrt. Bybelleesgedeelte: Eksodus 1-6 Lied 52

Spraakhoedanigheid: Hoe om inligting op ʼn logiese manier aan te bied (be-AF bl. 171 ¶3-bl. 172 ¶5)

Nr. 1: Hoe kan denkvermoë jou beskerm? (w02-AF 8/15 bl. 21-4)

Nr. 2: w02-AF 2/15 bl. 19-20 ¶7-ll

Nr. 3: Jehovah se beskouing van hoogmoed

Nr. 4: Waarom moet Christene intens in die Bybel se voorspel-lings belangstel? (rs-AF bl. 337 ¶2-6)

5 Apr. Bybelleesgedeelte: Eksodus 7-10 Lied 61

Spraakhoedanigheid: Gebruik slegs tersaaklike materiaal (be-AF bl. 173 ¶1-4)

Nr. 1: Hoe om openbare toesprake voor te berei (be-AF bl. 52 ¶1-bl. 54 ¶1)

Nr. 2: Eksodus 8:1-19

Nr. 3: #As iemand sê:ʼ Julle lê te veel klem op profesieʼ (rs-AF bl. 337 ¶7-bl. 338 ¶1)

Nr. 4: Waarom hoop soos “ ʼn anker vir die siel“ is

12 Apr. Bybelleesgedeelte: Eksodus 11-14 Lied 87

Spraakhoedanigheid: Ekstemporêre voordrag (be-AF bl. 174 111-bl. 175 ¶4)

Nr. 1: Besluite wat die spreker neem (be-AF bl. 54 ¶2-4; bl. 55, venster)

Nr. 2: Eksodus 12:1-16

Nr. 3: Waarom moet ons Jehovah se dissipUne verwelkom?

Nr. 4: Waarop is die vaevuurleer gebaseer? (rs-AF bl. 398 ¶1-bl. 399 ¶2)

19 Apr. Bybelleesgedeelte: Eksodus 15-18 Lied 171

Spraakhoedanigheid: Vermy die slaggate van ekstemporêre voordrag (be-AF bl. 175 ¶5-bl. 177 ¶1)

Nr. 1: Hoe moet ons beproewinge beskou? (w02-AF 9/1 bl. 29-31)

Nr. 2: w02-AF 3/1 bl. 15-16 ¶8-11

Nr. 3: Word ʼn mens ná jou dood nog verder vir sondes gestraf? (rs-AF bl. 399 ¶4-8)

Nr. 4: *Waarom die huwelik ʼn lewenslange verbintenis moet

wees

26 Apr. BybeUeesgedeelte: Eksodus 19-22 Lied 59

Spraakhoedanigheid: Wanneer ander ʼn verduideliking eis (be-AFbl. 177 ¶2-bl. 178 ¶2)

Mondelinge hersiening

3 Mei Bybelleesgedeelte: Eksodus 23-26 Lied 13

Spraakhoedanigheid: Geselstrant (be-AF bl. 179-80)

Nr. 1: Ontwikkeljou onderrigvermoë (be-AF bl. 56 ¶1-bl. 57 ¶2)

Nr. 2: Eksodus 23:1-17

Nr. 3: Hoe kan Jehovah iemand help om slegte gewoontes te oor-kom?

Nr. 4: Waar kom die verskillende rasse vandaan? (rs-AF bl. 338 ¶2-bl. 339 ¶3)

10 Mei Bybelleesgedeelte: Eksodus 27-29 Lied 28

Spraakhoedanigheid: Stemgehalte (be-AF bl. 181 ¶1-4)

Nr. 1: ʼMaak ʼn onderskeidʼ (be-AF bl. 57 ¶3-bl. 58 ¶2)

Nr. 2: Eksodus 28:29-43

Nr. 3: Waar het Kain sy vrou gekry as daar net een gesin was? (rs-AF bl. 339 ¶4-6)

Nr. 4: Waarom rassevooroordeel verkeerd is

17 Mei Bybelleesgedeelte: Eksodus 30-33 Lied 93

Spraakhoedanigheid: Behoorlike asemhalingsbeheer (be-AF bl. 181 ¶5-bl. 184 ¶1; bl. 182, venster)

Nr. 1: Spoor luisteraars aan om te dink (be-AF bl. 58 ¶3-bl. 59 ¶3)

Nr. 2: Eksodus 30:1-21

Nr. 3: Waarom moet ons saggeaard wees?

Nr. 4: Wat verklaar waarom rasse verskillende eienskappe het? (rs-AF bl. 340 ¶1-bl. 341 ¶2)

24 Mei Bybelleesgedeelte: Eksodus 34-37 Lied 86

Spraakhoedanigheid: Ontspan gespanne spiere (be-AF bl. 184 ¶2-bl. 185 ¶3; bl. 184, venster)

Nr. 1: Maak die toepassing en stel ʼn goeie voorbeeld (be-AF bl. 60 ¶1-bl. 61 ¶3)

Nr. 2: Eksodus 36:1-18

Nr. 3: Is alle mense kinders van God? (rs-AF bl. 341 ¶3-bl. 342 ¶1)

Nr. 4: Waarom getrou wees in klein dingetjies?

31 Mei Bybelleesgedeelte: Eksodus 38-40 Lied 202

Spraakhoedanigheid: Belangstelling in die ander persoon getoon (be-AF bl. 186 ¶1-4)

Nr. 1: Hoe om kommunikasievermoë te verbeter (be-AF bl. 62 ¶1-bl. 64 ¶1)

Nr. 2: w02-AF 5/1 bl. 19-20 ¶3-6

Nr. 3: Hoe kan ʼn begrip van 1 Johannes 3:19,20 iemand vertroos?

Nr. 4: Sal mense van alle rasse ooit waarlik as broers en susters verenig wees? (rs-AF bl. 342 ¶2-bl. 343 ¶1)

7 Jun. Bybelleesgedeelte: Levitikus 15 Lied 123

Spraakhoedanigheid: Luister aandagtig (be-AF bl. 187 ¶1-5)

Nr. 1: Hoe om ʼn gesprek aan die gang te hou (be-AF bl. 64 ¶2-bl. 65 ¶4)

Nr. 2: Levitikus 3:1-17

Nr. 3: Hoe het Jesus Christus se dood van ander martelare sʼn verskil? (rs-AF bl. 273 ¶l-bl. 274 ¶2)

Nr. 4: Wat is verkeerd met belangstelling in die okkulte?

14 Jun. BybeUeesgedeelte: Levitikus 6-9 Lied 121

Spraakhoedanigheid: Help ander om vooruitgang te maak (be-AF bl. 187 ¶6-bl. 188 ¶3)

Nr. 1: Neem die persoon se beskouing in ag (be-AF bl. 66 ¶1-bl. 68 ¶1)

Nr. 2: Levitikus 7:1-19

Nr. 3: Hoe kan ons leer om die kwaad te haat?

Nr. 4: Waarom moes die losprys voorsien word op die wyse waar-op dit voorsien is? (rs-AF bl. 274 ¶3-bl. 275 ¶5)

21Jun. Bybelleesgedeelte: Levitikus 10-13 Lied l83

Spraakhoedanigheid: Gee praktiese hulp (be-AF bl. 188 ¶4-bl. 189 ¶4)

Nr. 1: Weet hoe jy elkeen behoort te antwoord (be-AF bl. 68 ¶2-bl. 70 ¶3)

Nr. 2: Levitikus 11:1-25

Nr. 3: Waarom het God nie bloot bepaal dat almal wat gehoor-saam sou wees, vir ewig kon leef nie? (rs-AF bl. 274 ¶6-bl. 275 ¶3)

Nr. 4: Jehovah se beskouing van oneerlikheid

28 Jun. BybeUeesgedeelte: Levitikus 14-16 Lied 216

Spraakhoedanigheid: Respek aan ander betoon (be-AF bl. 190 ¶1-bl. 191 ¶1)

Mondelinge hersiening

5 Jul. Bybelleesgedeelte: Levitikus 17-20 Lied 54

Spraakhoedanigheid: Eerbiedige erkenning (be-AF bl. 191 ¶2-bl. 192 ¶1)

Nr. 1: Kommunikasie deur middel van briewe (be-AF bl. 71-3)

Nr. 2: Levitikus 17:1-16

Nr. 3: Vertrou Jehovah se organisasie

Nr. 4: Op wie is die verdienste van Jesus se offerande eerste toe- gepas, en met watter doel? (rs-AF bl. 276 ¶1-2)

12 Jul. BybeUeesgedeelte: Levitikus 21-24 Lied 138

Spraakhoedanigheid: Eerbiedige voordrag (be-AF bl. 192 ¶2-bl. 193 ¶2)

Nr. 1: Wees progressief—Maak vooruitgang (be-AF bl. 74 ¶1l-bl. 75 ¶3)

Nr. 2: Levitikus 22:1-16

Nr. 3: Wie anders vind in ons dag by Jesus se offer baat? (rs-AF bl. 276 ¶3-bl. 277 ¶1)

Nr. 4: Was Jehovah die stamgod van die Jode?

19 Jul. BybeUeesgedeelte: Levitikus 25-27 Lied 7

Spraakhoedanigheid: Met oortuiging uitgedruk (be-AF bl. 194 m-bl. 195 ¶2)

Nr. 1: Gebruikjou gawe (be-AF bl. 75 ¶4-bl. 77 ¶2)

Nr. 2: Levitikus 25:1-19

Nr. 3: Hoe terrorisme tot ʼn einde sal kom

Nr. 4: Watter toekomstige seëninge sal geniet word as gevolg van die losprys? (rs-AF bl. 277 ¶2-bl. 278 ¶2)

26Jul. Bybelleesgedeelte: Numeri 1-3 Lied 30

Spraakhoedanigheid: Hoe oortuiging geopenbaar word (be-AF bl. 195 ¶3-bl. 196 ¶4)

Nr. 1: Moet Christene jaloers wees? (w02-AF 10/15 bl. 28-31)

Nr. 2: w02-AF 6/15 bl. 18-19 ¶6-9

Nr. 3: Wat word van ons vereis om by Jesus se offer baat te vind? (rs-AF bl. 278 ¶3-6)

Nr. 4: Is dit verkeerd om oor die dood van ʼn geliefde te treur?

2 Aug. Bybelleesgedeelte: Numeri 4-6 Lied 128

Spraakhoedanigheid: Taktvol maar ferm (be-AF bl. 197 ¶1-3)

Nr. 1: Hoe ons ons dae voor Jehovah kan laat tel (w02-AF 11/15 bl. 20-3)

Nr. 2: Numeri 6:1-17

Nr. 3: Hoe kan die Bybel mense help om mekaar nie meer te haat nie?

Nr. 4: Watter uitwerking moet die losprys hê op die wyse waarop ons ons lewens gebruik? (rs-AF bl. 278 ¶7-bl. 279 ¶2)

9 Aug. Bybelleesgedeelte: Numeri 7-9 Lied 35

Spraakhoedanigheid: Taktvol wanneer ons getuig (be-AF bl. 197 ¶4-bl. 199 ¶1)

Nr. 1: Is ʼn samelewing sonder klasseverskille werklik moontlik? (w02-AF 1/1 bl. 4-7)

Nr. 2: Numeri 8:1-19

Nr. 3: Watter onderwerp was onder bespreking toe die apostel Paulus gesê het dat Christene “weggevoer“ sou word om by die Here te wees? (rs-AF bl. 430 ¶3-bl. 431 ¶1)

Nr. 4: Wie is die antichris?

16 Aug. Bybelleesgedeelte: Numeri 10-13 Lied 203

Spraakhoedanigheid: Die regte woorde op die regte tyd (be-AF bl. 199 ¶2-5)

Nr. 1: Vertrou op Jehovah—Die God wat werklik bestaan (w02-AF 1/15 bl. 5-7)

Nr. 2: Numeri 12:1-16

Nr. 3: Is God se wraak verenigbaar met sy liefde?

Nr. 4: Sal Christus sigbaar op ʼn wolk verskyn en dan die getroue Christene na die hemel wegvoer terwyl die wêreld toe-kyk? (rs-AF bl. 431 ¶2-bl. 432 ¶1)

23 Aug. Bybelleesgedeelte: Numeri 14-16 Lied 207

Spraakhoedanigheid: Wees taktvol met familie en ander (be-AF bl. 200 ¶1-4)

Nr. 1: Broers wat verskillende gesindhede ontwikkel het (w02-AF 1/15 bl. 21-3)

Nr. 2: w02-AF 7/15 bl. 23-4 ¶15-19

Nr. 3: Is dit vir Christene moontlik om met hulle fisiese liggame hemel toe geneem te word? (rs-AF bl. 432 ¶2-3)

Nr. 4: *Waarom gewelddadige videospeletjies nie vir Christene isnie

30 Aug. Bybelleesgedeelte: Numeri 17-21 Lied 150

Spraakhoedanigheid: Opbouend en positief (be-AF bl. 202 ¶1-bl. 203 ¶2)

Mondelinge hersiening

6 Sept. Bybelleesgedeelte: Numeri 32-35 Lied 33

Spraakhoedanigheid: Behou ʼn positiewe toon (be-AF bl. 203 ¶3-bl. 204 ¶1)

Nr. 1: Waarom het daardie eertydse wêreld vergaan? (w02-AF 3/1 bl. 5-7)

Nr. 2: Numeri 22:1-19

Nr. 3: Sal getroue Christene stilletjies hemel toe geneem word sonder om te sterf? (rs-AF bl. 433 ¶1-4)

Nr. 4: *Waarom Christenouers vlr hulle kinders moet lees

13 Sept. Bybelleesgedeelte: Numeri 26-29 Lied 71

Spraakhoedanigheid: Wanneer jy met medegelowiges gesels (be-AF bl. 204 ¶2-bl. 205 ¶4)

Nr. 1: Hoe liggaamsgebreke tot ʼn einde gaan kom (w02-AF 5/1 bl. 4-7)

Nr. 2: Numeri 29:1-19

Nr. 3: Watter beskerming sal ware Christene gedurende die groot verdrukking geniet? (rs-AF bl. 434 ¶1-6)

Nr. 4: Hoe het God se beloftes Ja geword deur middel van Jesus Christus?

20 Sept. Bybelleesgedeelte: Numeri 30-32 Lied 51

Spraakhoedanigheid: Herhaling vir beklemtoning (be-AF bl. 206 ¶1-4)

Nr. 1: Saai regverdigheid, maai God se liefderyke goedhartigheid (w02-AF 7/15 bl. 28-31)

Nr. 2: Numeri 30:1-16

Nr. 3: Waarom word sommige Christene hemel toe geneem om by Christus te wees? (rs-AF bl. 434 ¶7-bl. 435 ¶1)

Nr. 4: *Waarom vlug vir pornografie

27 Sept. Bybelleesgedeelte: Numeri 33-36 Lied 100

Spraakhoedanigheid: Herhaling in die veldbediening en in toe-sprake (be-AF bl. 207 ¶1-bl. 208 ¶4)

Nr. 1: Hoe kan ware heiliges jou help? (w02-AF 9/15 bl. 4-7)

Nr. 2: w02-AF 8/1 bl. 18-19 ¶15-19

Nr. 3: #ʼGlo jy aan die wegraping?ʼ (rs-AF bl. 435 ¶1-3)

Nr. 4: Waarom dit vermy om sensasiesoekers te wees

4 Okt. Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 1-3 Lied 191

Spraakhoedanigheid: Tema ontwikkel (be-AF bl. 209 ¶1-3)

Nr. 1: Juiste kennis van God bied vertroosting (w02-AF 10/1 bl. 5-7)

Nr. 2: Deuteronomium 1:1-18

Nr. 3: Wat dit beteken om die waarheid jou eie te maak

Nr. 4: Staaf dit rëinkarnasie wanneer mense die vreemde gevoel kry dat heeltemal nuwe kennisse en plekke vir hulle bekend is? (rs-AF bl. 353 ¶1-bl. 354 ¶2)

11 Okt. BybeUeesgedeelte: Deuteronomium 4-6 Lied 181

Spraakhoedanigheid: Gebruik ʼn gepaste tema (be-AF bl. 210 ¶1-bl. 211 ¶1; bl. 211, venster)

Nr. 1: Terugrekening van 537 v.G. J. tot 997 v.G. J. (si-AF bl. 285 ¶5-7)

Nr. 2: Deuteronomium 4:1-14

Nr. 3: Waarom bewys die verslag in Johannes 9:1, 2 nie reʼinkama-sie nie? (rs-AF bl. 354 ¶3-4)

Nr. 4: Wat behels dit om “die gees te bedink“?

18 Okt. Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 7-10 Lied 78

Spraakhoedanigheid: Hoofpunte laat uitstaan (be-AF bl. 212 ¶1-bl. 213 ¶1)

Nr. 1: Terugrekening van 997 v.G. J. tot 2370 v.G. J. (si-AF bl. 285-6 ¶8-11)

Nr. 2: w02-AF 8/15 bl. 15-16 ¶3-6

Nr. 3: Hoe verskil rëinkarnasie van die hoop wat die Bybel voorhou? (rs-AF bl. 356 ¶1-2)

Nr. 4: *Jehovah se beskouing van afvalliges

25 Okt. BybeUeesgedeelte: Deuteronomium 11-13 Lied 57

Spraakhoedanigheid: Nie te veel hoofpunte nie (be-AF bl. 213 ¶2-bl. 214 ¶5)

Mondelinge hersiening

1 Nov. Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 14-18 Lied 26

Spraakhoedanigheid: Inleiding wek belangstelling (be-AF bl. 215 ¶1-bl. 216 ¶5)

Nr. 1: Terugrekening van 2370 v.G.J. tot 4026 v.G. J. (si-AF bl. 286-7 ¶12-15)

Nr. 2: Deuteronomium 14:1-23

Nr. 3: #As iemand sê: ʼEk glo in reïnkarnasieʼ (rs-AF bl. 356 ¶4-bl. 357 ¶1)

Nr. 4: Waarom Christene hulle lewe eenvoudig moet hou

8 Nov. Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 19-22 Lied 182

Spraakhoedanigheid: Kry mense se aandag in die velddiens (be-AF bl. 217 ¶1-4)

Nr. 1: Jesus se aardse verblyf (si-AF bl. 287 ¶16-17)

Nr. 2: Deuteronomium 21:1-17

Nr. 3: Waarom is daar so baie gelowe? (rs-AF bl. 171 ¶2-bl. 172 ¶3)

Nr. 4: Hoe kan Bybelvoorbeelde ons help om ontmoediging die hoof tebied?

15 Nov. BybeUeesgedeelte: Deuteronomium 23-27 Lied 162

Spraakhoedanigheid: Identiflseer jou onderwerp in die inlei-ding (be-AF bl. 217 ¶5-bl. 219 ¶2)

Nr. 1: Tydaspekte van Jesus se bediening (si-AF bl. 291 ¶18-19)

Nr. 2: Deuteronomium 24:1-16

Nr. 3: Hoe om diegene te identiflseer wat God se steun geniet

Nr. 4: Is dit waar dat daar iets goeds in alle gelowe steek? (rs-AF bl. 172 ¶4-bl. 173 ¶2)

22 Nov. Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 28-31 Lied32

Spraakhoedanigheid: Doeltreffende slot (be-AF bl. 220 ¶1-3)

Nr. 1: Die berekening van die jare in apostoliese tye (si-AF bl. 291-2 ¶20-3)

Nr. 2: Deuteronomium 29:1-18

Nr. 3: Is dit reg om die geloof van jou ouers te verlaat? (rs-AF bl. 173 ¶3-bl. 174 ¶1)

Nr. 4: Waarom Christene beskeie moet wees

29 Nov. Bybelleesgedeelte: Deuteronomium 32-34 Lied 41

Spraakhoedanigheid: Punte om in gedagte te hou (be-AF bl. 221 ¶1-5)

Nr. 1: Paulus se tweede sendingreis (si-AF bl. 292 ¶24-5)

Nr. 2: w02-AF 10/15 bl. 11 ¶10-13

Nr. 3: Maniere waarop ons God se naam kan heilig

Nr. 4: Wat is die Bybel se beskouing van godsdiensvermenging? (rs-AF bl. 174 ¶2-bl. 175 ¶2)

6 Des. BybeUeesgedeelte: Josua 1-5 Lied 40

Spraakhoedanigheid: In die veldbediening (be-AF bl. 221 ¶6-bl. 222 ¶6)

Nr. 1: Paulus se derde sendingreis en die laaste jare, 56-100 G. J. (si-AF bl. 293 ¶26-30)

Nr. 2: Josua 4:1-14

Nr. 3: Is dit nodig om aan ʼn georganiseerde godsdiens te be-hoort? (rs-AF bl. 175 ¶3-bl. 176 ¶5)

Nr. 4: Is Kersfees ʼn Christelike viering?

13 Des. Bybelleesgedeelte: Josua 6-8 Lied 213

Spraakhoedanigheid: Akkurate stellings (be-AF bl. 223 ¶1-5)

Nr. 1: Vra verskoning—Herstel só die vrede (w02-AF 11/1 bl. 4-7)

Nr. 2: Josua 6:10-23

Nr. 3: Waarom aanhou om van huis tot huis te getuig?

Nr. 4: Is naasteliefde die hoofsaak? (rs-AF bl. 176 ¶6)

20 Des. Bybelleesgedeelte: Josua 9-11 Lied 135

Spraakhoedanigheid: ʼHou stewig vas aan die betroubare woordʼ (be-AF bl. 224 ¶1-4)

Nr. 1: Versterk jou hande (w02-AF 12/1 bl. 30-1)

Nr. 2: w02-AF 11/15 bl. 18-19 ¶19-23

Nr. 3: Is ʼn persoonlike verhouding met God die werklik belangri-ke saak? (rs-AF bl. 177 ¶1-2)

Nr. 4: *Wat dit beteken om vredeliewend te wees

27 Des. Bybelleesgedeelte: Josua 12-15 Lied 210

Spraakhoedanigheid: Hoe om dle akkuraatheid van inligting na te gaan (be-AF bl. 225 ¶1-3)

Mondelinge hersiening

* Wys alleenlik aan broers toe.

#Bespreek, na gelang van die tyd, hoe ons kan reageer op stel-lings, besware, ensovoorts wat in die plaaslike gebied prakties sal wees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel