Inhoudsopgawe
22 April, 2003
Kinders word hulle te gou groot?
Dikwels is dit die kinderjare wat in vandag se wêreld in die slag bly. Baie kinders verloor dit skielik; baie word een-voudig ryp gedruk. Waarom? En wat kan ouers doen om die kinderjare te koester?
3 Wanneer die kinderjare verlore gaan
4 Wanneer ’n kind te gou moet grootword
8 Wanneer die kinderjare gekoester word
15 Die doring van die diereryk
18 Hoe ’n besering my lewe verander het
22 Die wye wêreld van die nederige grondboontjie
31 Die geheime van ’n miniatuuroor word ontdek
32 “Ek wil meer oor Jehovah uitvind”
Galileo se botsing met die Kerk 11
Waarom het die bevindinge van een wetenskaplike en sterrekundige die toorn van die Katolieke Kerk verwek?
Waarom moes ék ’n aangenome kind wees? 25
As ’n mens uitvind dat jy aangeneem is, kan dit ’n stortvloed van negatiewe gedagtes by jou laat opkom. Leer hoe om dit met positiewe gedagtes te vervang.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
From the book The Library of Original Sources, Volume VI, 1915