Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g05 12/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—2005
  • Soortgelyke materiaal
  • Ongelooflike ontdekkings by die aarde se ewenaar
    Ontwaak!—2005
  • Die grootste plaag in die geskiedenis
    Ontwaak!—2005
  • Pandemies—Wat die toekoms inhou
    Ontwaak!—2005
  • Bass Rock—Waar seeganse bymekaarkom
    Ontwaak!—2005
Sien nog
Ontwaak!—2005
g05 12/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 Desember, 2005

Die volgende wêreldwye epidemie—Wanneer?

Die Spaanse griep het meer lewens geëis as enige ander aansteeklike siekte in die geskiedenis. “Ons is elke jaar nader aan die volgende pandemie”, sê een deskundige. Vind uit waarom ons so ’n wêreldwye epidemie kan verwag.

3 Kan dit weer gebeur?

4 Die grootste plaag in die geskiedenis

7 Griep—Wat ons nou weet

10 Pandemies—Wat die toekoms inhou

16 Bybelverhale in ys en sneeu

18 Russiese blini—Meer as net pannekoek

19 Wat behoort ek omtrent steroïede te weet?

26 Bass Rock—Waar seeganse bymekaarkom

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Saakregister vir deel 86 van die Ontwaak!

32 Dit het ’n jong man beweeg om sy lewe te ondersoek

Twee keer tot 25 jaar slawearbeid gevonnis 12

Lees oor die geloof van iemand wat gely het omdat hy geweier het om tydens die Tweede Wêreldoorlog teen die Sowjetregering te veg. Hy het gevolglik in ’n strafkamp beland, waar hy so hard moes werk dat hy amper dood is.

Ongelooflike ontdekkings by die aarde se ewenaar 22

In 1936 is ’n monument opgerig by wat Franse wetenskaplikes gereken het die ewenaar is. Vind egter uit hoe eertydse inboorlinge met groter akkuraatheid die ligging van die ware ewenaar vasgestel het.

[Prent op voorblad]

Voorblad: Noodhospitaal tydens die Spaanse griepepidemie, Funston-kamp, Kansas, VSA

[Erkenning]

Voorblad: National Museum of Health & Medicine, Armed Forces Institute of Pathology, NCP 1603

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel