Inhoudsopgawe
Mei 2009
Die misbruik van voorskrifmedisyne—Hoe kan jy jou gesin beskerm?
Lees hoe jy jou en jou gesin kan beskerm teen die misbruik van voorskrifmedisyne, wat gesondheid en lewe in gevaar stel.
3 Hulle stroop die medisynekas
4 Voorskrifmedisyne—Gebruik en misbruik
6 Ouers—Beskerm julle kinders!
11 ’n Kwitansie wat die Bybelverslag steun
15 Toe daar reuse in Europa was
18 Jongmense vra Waarom hou meisies nie van my nie?
24 Is dit ontwerp? Die Cyphochilus-kewer se dop
25 Die harpyarend—Roofvoël van die reënwoud
26 Hoe gesond is jou skildklier?
32 “Hoe kan jy die einde van die wêreld oorleef?”
Wil God hê dat jy ryk moet wees? 12
Party gewilde predikante sê dat God wil hê dat ons nou materieel voorspoedig moet wees. Maar is dit nou die tyd vir ons om rykdom na te streef? Of moet ons ander prioriteite hê?
Ek het van die moordvelde weggevlug en die lewe gevind 21
Lees die inspirerende verhaal van ’n tiener wat uit ’n Asiatiese land gevlug het gedurende ’n bloedige, onstuimige tyd.