Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 8/09 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—2009
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Vooroordeel en diskriminasie​—Waarom? Hoe kan jy dit die hoof bied?
  • Vooroordeel—’n Wêreldwye probleem
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • ’n Wêreld sonder vooroordeel—Wanneer?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2013
  • Is jy ’n slagoffer van vooroordeel?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Vooroordeel en diskriminasie—Wat is die grondoorsake?
    Ontwaak!—2009
Sien nog
Ontwaak!—2009
g 8/09 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

Augustus 2009

Vooroordeel en diskriminasie​—Waarom? Hoe kan jy dit die hoof bied?

Miljoene mense moet voortdurend onregverdige vooroordeel verduur. Wat is die grondoorsake van hierdie ernstige sosiale onreg? Is daar ’n oplossing?

3 Behandel asof ek niks werd is nie

4 Vooroordeel en diskriminasie—Wat is die grondoorsake?

7 Liefde oorwin vooroordeel

14 Die kuns om espresso te maak

19 Flaters wat gelei het tot wêreldoorlog

22 Die Bybel se beskouing Moet daar ’n onderskeid bestaan tussen geestelikes en leke?

24 Getroue ouers wat saamwerk

25 Is dit ontwerp? Die weekdier se skulp

26 Die stryd om geheimhouding—Dit raak jou!

29 Van ons lesers

30 Ons beskou die wêreld

31 Hoe sal jy antwoord?

32 ‘’n Laai wat net Jehovah kan oopmaak’

Hoe kan ek die dood van ’n ouer verwerk? 10

Daar is min dinge in die lewe wat meer pyn veroorsaak as die dood van ’n ouer. Vind uit hoe ’n mens die vloedgolf van emosies kan verwerk wat deur so ’n verlies veroorsaak kan word.

’n Heelal vol verrassings 16

Hoe meer wetenskaplikes omtrent die heelal leer, hoe minder weet hulle blykbaar. Lees van ’n paar verbasende ontdekkings wat onlangs gedoen is.

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Based on NASA photo

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel